Gerald R. Ford | |
---|---|
38ste President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 9 Augustus 1974 – 20 Januarie 1977 |
Voorganger | Richard Nixon |
Opvolger | Jimmy Carter |
Geboortedatum | 14 Julie 1913 |
Geboorteplek | Omaha, V.S.A |
Sterftedatum | 26 Desember, 2006 |
Sterfteplek | Rancho Mirage, Kalifornië, V.S.A |
Eerste Dame | Elizabeth "Betty" Bloomer Ford |
Politieke party | Republikein |
Visepresident | Nelson Rockefeller |
Handtekening |
Gerald Rudolph Ford jr. (Omaha (Nebraska), 14 Julie 1913 - Rancho Mirage, Kalifornië, 26 Desember 2006) was die 38ste president van die Verenigde State. Voor dit was hy die 40ste visepresident van die Verenigde State van 1973 tot 1974 onder president Richard Nixon. Hy was 'n politikus van die Republikeinse Party.